Nog 'n lekker reseppie (slaai)

View previous topic View next topic Go down

Nog 'n lekker reseppie (slaai)

Post by Erdna on Thu 30 Jul 2009 - 13:26

Cous - Cous Slaai!!!

vat 2 koppies Cous-cous en gooi 1 kop kookwater by en 1 kop kookwater waarin 2 t chicken stock gegooi is

Los dit dat dit eers set en roer deurmekaar met vurk.


Dan braai ek 'n rooi uie met bietjie knoffel tot sag, en gooi sommer stirfry groente wat ek verder in blokkies

gesny het daarby. dan snipper ek peppedew's, sundried tamato's en olywe daarin.

En dan gooi ek sommer 'n hele botteltjie basil presto (ek het die een met walnut & rocket gevat)

en roer alles lekker deurmekaar. En siedaar ... dis vir my oor heerlik.

Try dit , dis heerlik saam enige kos !!! :Yes :Yes :Yes :Yes :Yes
avatar
Erdna
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1948
Age : 34
Location : Kimberley
Mood :
Registration date : 2008-09-03

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum