Cremora Yskastert

View previous topic View next topic Go down

Cremora Yskastert

Post by Lallie on Fri 15 Aug 2008 - 11:08

Cremora Yskastert

500g sakkie Cremora (koffie verroomer)
1 koppie yskaswater
2 blikkies kondesmelk
250ml suurlemoensap
1 pakkie tennisbeskuitjies
Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk bly en hou aan klits.
Voeg nou die suurlemoensap by, nie alles op een slag nie, anders word dit nie styf nie. Klits die heel tyd en gooi so kort-kort 'n spuit suurlemoensap by. Dit moet so ongeveer 15 min neem om die hele botteltjie in te spuit. Teen die tyd is die mengsel baie dik.
Pak tennisbeskuitjies in bak uit en skep mengsel bo-oop, en krummel beskuitjies bo-oor. Dit kan dadelik geet word of in die yskas gebre word vir later.

Dis 'n heerlike resep en kan so maklik verander word - sit 'n blikkie caramel treat by met 'n gerasperde peppermint krisp bo-oor en dis 'n Peppermintkrisp tert. Of sit gesnipperde kersies en marshmallows en pynappel by vir 'n ongelooflikke lekker tert.
avatar
Lallie
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 2750
Age : 33
Location : Northern Cape
Mood :
Registration date : 2008-07-07

Back to top Go down

Re: Cremora Yskastert

Post by Kim on Fri 15 Aug 2008 - 11:19

Klink heerlik.

mmmm
avatar
Kim
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 9082
Age : 33
Mood :
Registration date : 2008-07-10

http://www.godstestonlife-kim.blogspot.com

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum