Growing up so fast!
Page 1 of 1 • Share •
Growing up so fast!
Grade R Graduation:

Why do they have to grow up so fast??? cant believe next year we start big school. bitter sweet

Why do they have to grow up so fast??? cant believe next year we start big school. bitter sweet
Lilly- V.I.P. Member
- Number of posts : 10908
Age : 32
Mood :
Registration date : 2009-03-04
Re: Growing up so fast!
Te sweet mamma!!!
Alleycat- V.I.P. Member
- Number of posts : 4372
Age : 39
Location : Cape Town
Registration date : 2011-02-18
Re: Growing up so fast!
Ag cute! wag tot die 10e verjaarsdag vir bitter sweet!
Playgirl- V.I.P. Member
- Number of posts : 1405
Age : 37
Location : Pretoria
Mood :
Registration date : 2011-01-03
Re: Growing up so fast!
Ai, Lilly
Ek is in dieselfde bootjie as jy en vra my aanmekaar die vraag wat het van my klein seuntjie geword? Ons het more graad 1 opedag by die skool, maar ons gradeplegtigheid is eers die 23ste. Dis 'n pragtige foto van Dewald. Sterkte vir volgende jaar!

Kitty- Uber Member
- Number of posts : 860
Age : 47
Location : Cape Town
Mood :
Registration date : 2009-05-14
Re: Growing up so fast!
Lovely photo
you must be proud - new challenges adn expieriences now for you
you must be proud - new challenges adn expieriences now for you
Kerryw- V.I.P. Member
- Number of posts : 8763
Age : 42
Location : Johannesburg
Mood :
Registration date : 2009-05-31
Re: Growing up so fast!
Thanks girls!!
Kitty, van dag was hulle kuier dag by die laerskool, hy het sy nuwe juf ontmoet. Mixed emotions aan my kant!!
Kitty, van dag was hulle kuier dag by die laerskool, hy het sy nuwe juf ontmoet. Mixed emotions aan my kant!!
Lilly- V.I.P. Member
- Number of posts : 10908
Age : 32
Mood :
Registration date : 2009-03-04
Re: Growing up so fast!
Hi Lilly
Ek het net soveel mixed emotions Saterdag gehad met die opedag. Net te veel om in te neem. Ek kon die oggend voor die tyd sien W is baie onseker en stil, maar gelukkig het alles reg afgeloop en ek is tevrede met die juffrou wat hy gekry het. Die skool in een van die grootste laerskole in die Kaap. Hulle is 35 in die klas en daar is 1700 kinders in die skool. Gelukkig is daar darem vir elke graad 1 klas 'n assistent en sy juffrou het al jare van skoolgee agter die rus. So my stresvlakkr het darem nou so 'n bietjie geval. Sterkte vir volgende jaar, voor ons ons kom kry is hulle in graad 12.
Ek het net soveel mixed emotions Saterdag gehad met die opedag. Net te veel om in te neem. Ek kon die oggend voor die tyd sien W is baie onseker en stil, maar gelukkig het alles reg afgeloop en ek is tevrede met die juffrou wat hy gekry het. Die skool in een van die grootste laerskole in die Kaap. Hulle is 35 in die klas en daar is 1700 kinders in die skool. Gelukkig is daar darem vir elke graad 1 klas 'n assistent en sy juffrou het al jare van skoolgee agter die rus. So my stresvlakkr het darem nou so 'n bietjie geval. Sterkte vir volgende jaar, voor ons ons kom kry is hulle in graad 12.
Kitty- Uber Member
- Number of posts : 860
Age : 47
Location : Cape Town
Mood :
Registration date : 2009-05-14
Re: Growing up so fast!
Hulle is nie so groot groep nie, daar is 3 klasse, 2afrikaans & 1 engels en hulle is so 27 in die klas. Hy sien vreeslik uit na gr 1!! Sy juf is baie oulik en ook al jare v skoolgee agter die rug.Sterkte vir julle ook!!
Lilly- V.I.P. Member
- Number of posts : 10908
Age : 32
Mood :
Registration date : 2009-03-04
Re: Growing up so fast!
Such a beautiful boy you have Lilly!!
LilianJ- V.I.P. Member
- Number of posts : 2594
Age : 34
Mood :
Registration date : 2011-07-11
Re: Growing up so fast!
Thanks Lil! xx
Lilly- V.I.P. Member
- Number of posts : 10908
Age : 32
Mood :
Registration date : 2009-03-04

» Cindy Anthony Implicated in Mail Fraud?
» hospitalized with leukemia, need donor milk fast!
» The dogs get it right again Gerry Leicester Mercury 28/7/10
» Sulee Sanoi
» Why not have the police reopen this case Mr Cameron?
» hospitalized with leukemia, need donor milk fast!
» The dogs get it right again Gerry Leicester Mercury 28/7/10
» Sulee Sanoi
» Why not have the police reopen this case Mr Cameron?
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum