Afrikaans Book published.

View previous topic View next topic Go down

Afrikaans Book published.

Post by smiley on Fri 15 Oct 2010 - 9:27

MOrning ladies/Dag dames,

My husband writes afrikaans poems and this a add for his first published book.

My man skryf gedigte.
Hy is besig om sy eerste digbundel te druk. Hy het 'n radio onderhoud met Elsie Bornman van radio Rippel die 29ste Oktober 2010 om 11h00. Daar gaan ook van sy boeke weg gegee word as pryse die oggend. Die bekendstelling van die boek is die 13de November by ons huis in Pretoria.

Die boek se naam is "geweeg". Die boek kos R80. Maar as ons dit moet pos dan moet daar nog R35 se posgeld by kom, dus sal die boek saam met posgeld dan R115 wees.

As iemand belang stel kan hul my kontak via e-pos. luzettej@yahoo.com.
Lekker dag verder
avatar
smiley
Uber Member
Uber Member

Number of posts : 529
Age : 38
Location : Pretoria
Mood :
Registration date : 2008-07-03

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum