Skepdeeg vir Vleispastei

View previous topic View next topic Go down

Skepdeeg vir Vleispastei

Post by Ilze on Sun 2 Nov 2008 - 15:43

Skepdeeg vir Vleispastei

2 Koppies Meel 4 Eiers
2 Eetlepels Bakpoeier 120 g Margarien
3 Koppies Melk teelepel of minder sout

Rasper margarien in dro bestanddele. Klits eiers en melk saam.
Maak slap deeg aan en gooi egalig oor enige vleismengsel.
Bak by 350 F (180 C) tot ligbruin.
avatar
Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 8208
Age : 41
Location : Kuruman
Mood :
Registration date : 2008-07-02

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum