Gebakte Groenbone

View previous topic View next topic Go down

Gebakte Groenbone

Post by Adele on Fri 9 Oct 2009 - 14:16

Gebakte Groenbone

500ml (2 blikkies) Groenbone
25ml Meel
1 Ui, Gerasper (grof)
2ml Sout
12,5ml Botter
2ml Bruinsuiker
Knippie Peper
125ml Suurroom
75ml Melk
250ml Gerasperde Kaas
100ml Bief geur skyfies gekrummel

 Kook groenbone net tot sag
 Braai ui in botter. Roer meel, sout, suiker en peper by
 Roer suurroom en melk by
 Verhit tot dik & roer aanhoudend
 Voeg mengsel en kaas by groenboontjies en meng
 Skep in oondbak & strooi skryfies bo-oor
 Bak in oond by 180*C tot goed warm

Geniet dit!!
avatar
Adele
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 7710
Age : 39
Location : Johannesburg
Mood :
Registration date : 2009-07-09

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum