Baie lekker Souttert!!

View previous topic View next topic Go down

Baie lekker Souttert!!

Post by Lallie on Wed 17 Sep 2008 - 13:06

Lekker!!!! mmmm....

Souttert
1 Groot Ui (fyngekap)
koppie fyn vars sampioene
groenrissie (fyngekap) (green pepper)
1 pak (250 g) fyn spek (Bits 'O Bacon)
1 EL fyn knoffel
250 ml (1 kop) melk
125 ml ( kop) Koekmeelblom
2 eiers, geskei
250 ml (1 kop) gerasperde Cheddarkaas
1-2 tamaties
Sout en peper na smaak
Cayenne peper
Braai spek tot gaar
Voeg by ui, knoffel, groenrissie & sampioene. Smoor tot uie glaserig is.
Meng melk, meel, eiergele, sout en peper.
Vou spekmengsel by en meng goed
Klits eierwitte styf en vou in by mengsel
Smeer groterige bak en gooi mengsel in.
Sny tamaties dun skyfies bo-op
Strooi kaas bo-op
Sprinkel Cayennepeper bo-op.
Bak vir 30 minute by 180C of tot gestol.

Ek gebruik kersie tamaties en sny dit in die helfte dan meng ek dit met die res van die bestandele ipv om dit bo-op te sit.

Ek het dit gemaak vir middagete en my man het vreeslik daarvan gehou!!
avatar
Lallie
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 2750
Age : 33
Location : Northern Cape
Mood :
Registration date : 2008-07-07

Back to top Go down

Re: Baie lekker Souttert!!

Post by Ilze on Wed 17 Sep 2008 - 13:23

Mmm moet dit bietjie try saterdagmiddag
avatar
Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 8208
Age : 41
Location : Kuruman
Mood :
Registration date : 2008-07-02

Back to top Go down

Re: Baie lekker Souttert!!

Post by Dooi on Wed 17 Sep 2008 - 13:36

Thank you jy, my man LOOOVVEE souttert!!

Sal hom bietjie spoil!
avatar
Dooi
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10660
Age : 35
Location : Bronkhorstspruit
Mood :
Registration date : 2008-07-03

Back to top Go down

Re: Baie lekker Souttert!!

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum